Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool in Graaff-Reinet se jaarlikse kleuregala het Maandag 6 Februarie plaasgevind.
Die wenspan, Reinet, het met 471 punte teenoor Rupert se 439 punte geseëvier.
FOTOGALERY: Laer Volkskool se kleuregala
Geluk aan al die swemmers wat deelgeneem het en dankie aan die beamptes wat hulle tyd opgeoffer het om die gala 'n sukses te maak.
Hierdie swemmers het rekords gebreek:
Elmaré Naude
- o.8 25m Borslag
J.J van Schalkwyk
- o.8 25m Borsslag en Vryslag
Zenicke van Schalkwyk
- o.12 25m Rugslag , 25m Vryslag, 25m Borsslag en 50m Rugslag!
AW Lambrechts
- o.14 25m Rugslag , 25m Vryslag, 50m Vryslag en 50m Rugslag!
Markus van der Ahee het die Andrew Kinghorn-gedenkbeker vir seuns o.12 los geswem.
Zenicke van Schalkwyk is die Victrix Ludorum en AW Lambrechts is die Victor Ludorum.
Isabella van Rensburg
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'