HOFMEYR NUUS - Die R390 roete vanaf Gariepdam oor Hofmeyr na Gqeberha is nie veilig vir gebruik.
Opstande in Hofmeyr het veroorsaak dat al vyf ingange na die dorp gesluit is.
Verkeer word versoek om vandag 20 Februarie, van alternatiewe roetes gebruik te maak.
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'