Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Gisteraand, Woensdagaand, 6 September, se pretloop by Hoër Volkskool is terdeë deur al die deelnemers geniet.
Die pretloop het plaasgevind vanaf die Hoër Volkskool-gronde, in 'n sirkelroete deur Graaff-Reinet se strate, om weer by die skool te eindig.
Oud en jonk - getooi in neon-bykomstighede - het hieraan deelgeneem en kan dit as't ware as 'n groot sukses bestempel word.
Kyk 'n video hieronder:
ARTIKEL EN VIDEO: MARIETTE BURGER, GRAAFF-REINET ADVERTISER REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'