Video
GRAAFF-REINET NUUS - Inwoners het vandag ingespring om visse in die Nqwebadam te probeer red.
Honderde visse lê op die water waar die damvlak op ongeveer 1,2% staan.
Visse word na plaasdamme aangery.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'