GRAAFF-REINET NUUS - Jovan Mostert van Graaff-Reinet het onlangs sy BA graad in Maatskaplike Werk verwerf.
Hy het sy praktiese ervaring opgedoen by Laerskool Excelsior in Port Elizabeth en beoog om in die toekoms by ’n skool te werk.
Sy trotse ouers is Daniel en Johanna Mostert.
Baie geluk, Jovan!
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'