HOFMEYR NUUS - Die Waterlea Perde-uithourit het vandag, 17 Februarie begin en eindig môre, 18 Februarie.
Die wedren vind op die plaas Waterlea tussen Hofmeyr en Steynsburg plaas.
Met dagreek het 70 perderuiters weggespring om omder andere die 40, 80- en 100km roetes af te lê.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’