GRAAFF-REINET NUUS - Dit is tyd vir die jaarlikse stryd tussen Volkskool en Union. Die program begin amptelik vanaand, 4 Augustus, met die oud-skoliere rugbyprogram.
Die program is as volg:
- 17:05 Ou-manne vs. UPS parents tag rugby.
- 17: 35 Gedenkboom oorhandiging aan Old Unionites.
- 17:45 Oud-Volksies vs. Union Old Boys.
- 19:00 Steak-ete by Botanies Club.
Hekfooie is betaalbaar by die sportveld.
- Kinders: R10
- Volwassenes: R20
- Motors: R50
Alle skoliere moet volle skooldrag aanhê!
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'