GRAAFF-REINET NUUS - Ruan Thomson, ’n oudleerder van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek sy B.Ed graad vewerf aan UNISA by ’n spesiale gradeplegtigheid in Pretoria.
As student onderwyser was hy behulpsaam by verskeie skole in Graaff-Reinet.
Tans gee hy skool by by Montessori Privaatskool in Fort Beaufort.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'