Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Optoggangers was vanoggend besig om te mobiliseer in Kroonvale, vanwaar hulle rigting Kerkstraat, Graaff-Reinet gestap het.
Die optog gaan oor beweerde tekortkominge in dienslewering.
Die optoggangers gaan nou Kerkstraat binne.
Ongeveer 400 mense deel in die optog en eis nou selfs Burgemeester Deon de Vos se bedanking. Hul eise word duidelik op plakkate uitgespel.
Kyk 'n video hieronder:
Optoggangers was vanoggend besig om te mobiliseer in Kroonvale.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'