GRAAFF-REINET NUUS - Die skolierpatrollie van Laer Volkskool wat volgende jaar gaan seker maak dat almal veilig oor die pad kom, is onlangs aangewys.
Hulle het 'n verantwoordelike taak op hande en staan glad nie terug vir hierdie uitdaging nie.
Voor, van links is Margite van der Merwe, Dominque Kühn, Zelmarie Donley, Luke Steyn, Johanna Erasmus, Layla Swartz en Pieter-Hein Delport.
Middel: Lirie Beneke, Eben Lötter, MG Burger, Miné Coetzee, Thando Grootboom, Phebe van Jaarsveld, Janneke Conradie en Daniël Pieterse.
Agter: Benrique Jacobs, Loné Bojé, Mercy Mostert, Annabelle Kruger, Helen Grobbelaar en Amé Schutte.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’