GRAAFF-REINET NUUS - Francois Burger van Zyl, het in 2016 aan die Hoër Volkskool gematrikuleer.
Hy het onlangs sy B.Ed Intermediêre en Senior Fase-onderwysgraad by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) verwerf.
Hy is bevoorreg om met trots sy onderwysloopbaan by Spandau Sekondêr in Graaff-Reinet voort te sit.
FOTOGALERY: Nuwe onderwysers verwelkom by skole
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'