Gallery
KAROO NUUS - Narsingstraat Primêr in Graaff-Reinet het op Vrydag 22 September hul erfenis gevier en leerlinge en onderwysers is die geleentheid gegee om hul onderskeie kulture in kleredrag uit te beeld.
Dit was omtrent ’n kleurvolle fees waar almal baie van mekaar se mooi en unieke kultuur geleer het.
FOTOGALERY: Narsingstraat Primêr vier erfenisdag op 'n besonderse manier
'n Fees van kleredrag: Narsingstraat Primêr se leerlinge vier hul erfenis op Vrydag deur hul unieke kulture met trots in pragtige kleredrag uit te beeld.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’