GRAAFF-REINET NUUS - Skool het soos normaal voortgegaan by Narsingstraat Primêr in Graaff-Reinet op Erfenisdag, met ‘n titseltjie flair.
Onderwysers was uitgevat in erfenis-uitrustings.
Van tradisionele Afrika-drag tot ‘n Springbok-hemp, dié onnies het beslis gesorg vir gees op hierdie spesiale dag.
Foto: Paula-Ann Smit
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'