GRAAFF-REINETE - Drie kunstenaars van Cradock Voorbereidingskool het aan 'n uitdaging deur die Melkprodusente Organisasie (MPO) deelgeneem en uitstekend gevaar.
Hul moes hul skilderye van 'n melkkoei en daarmee saam 'n storie skryf vir 'n tekenkompetisie.
Drie leerders, Madison Tam (9), Leah Liebenberg (6), en Hluma Jacobs (7) het elk 'n tweede plek in die afsonderlike afdelings behaal. Hulle het elkeen met 'n MPO-geskenksak vol lekkerte weggeloop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’