Video
GRAAFF-REINET NUUS - Marlow het die naweek hul jaarlikse optog deur Cradock se strate gehou as voorloper tot hul Interskole teen Hoërskool Pearston en wedstryde teen Hoërskool Winterberg wat op 29 Julie plaasgevind het.
Die uitslae van die wedstryde sal in die week se Advertiser beskikbaar wees.
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’