GRAAFF-REINET NUUS - Marli Fourie van Laer Volkskool het op Tarkastad by 'n perdryskou goed van haarself rekenskap gegee.
Sy het eerste plekke behaal in die o.14-driegang vir plesierperde, die o.14-ruiterkunsklas, o.14-vyfgang vir kinderryperde en die vyfgang-ruiterkunsklas.
In die o.12-afdeing het was sy ook eerste in die driegang-ruiterkunsklas.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'