CRADOCK NUUS - Marli Fourie, 'n leerder van Laer Volkskool, het by verlede naweek se perdryskou in Cradock puik vertoon.
Sy het die o.14-vyfgang vir plesierperde gewen, 'n tweede plek behaal in die o.14-driegang (plesierperde), en 'n derde plek in die o.18-driegang (plesierperderuiterkuns).
Sy is boonop as die grootkampioen in die vyfgang vir plesierperde gekroon.
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'