Video
STEYNSBURG NUUS EN VIDEO - Die Marais Steynhuis in Steynsburg het op 15 Desember 'n fees aangebied waartydens inwoners die geleentheid gehad het om aan 'n feeskonsert deel te neem.
Die konsert is aangebied in die ruim, sonnige sitkamer, en die kombuispersoneel het reggestaan met keurige versnaperings na afloop van die feeskonsert.
VIDEO - Marinda Coetzee lees Maria vir die inwoners voor:
Video: Coyla Southey
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’