KAROO NUUS - 'n Mangaantrok wat dwars oor die N10 lê versper tans drie bane van die N10.
Hierdie ongeluk het sowat 12 km vanaf Cookhouse op die roete na Cradock gebeur. Ligte motorvoertuie word deurgelaat op 'n stop-en-rystelsel.
Ondersteuningsvoertuie is op die toneel en verkeerskontrolepunte is van toepassing.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’