GRAAFF-REINET NUUS - Marlow het vyf seuns wat gekies is om die OP Platteland Akademiespan by die die nasionale Akademieweek te verteenwoordig.
Die toernooi vind saam met die Cravenweek by Grey Kollege in Bloemfontein plaas.
Voor van links is Leyton Valentyne en Wiehann Pretorius. Agter staan Troy Delport, Hlomla Mabaza en JO Watson.
Vyf seuns wat gekies is om die OP Platteland Akademiespan te verteenwoordig.
Marlow spog met twee OP Platteland o.19-rugbyspelers. Rohan Smit (links) en Alwyn Muller gaan in die komende Junievakansie aan die Reitzweek deelneem.
Kenneth Bezuidenhout, graad 8 leerder van Marlow, is gekies vir die OP o.15 span. Hierdie 'n meriete span is, wat gekies word uit die hele provinsie wat platteland en stedelike seuns insluit.
Kenneth Bezuidenhout.
Ambesa Zenzile, is gekies vir die OP o.18-Cravenweekspan.Ambesa Zenzile
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'