GRAAFF-REINET — Een ding is seker: Volksies kán spel.
Verskeie Laer Volkskool-leerders het onlangs deelgeneem aan die Sanlam WOW-Spelfees. Die eerste ronde is by Graaff-Reinet Primêr aangebied.
Die Sanlam WOW-Spelfees het ten doel om die belangrikheid van taal en geletterdheid te beklemtoon en te bevorder.
Die volgende leerlinge het deurgedring na die volgende ronde van die WOW-Spelfees en sal Dinsdag, 21 Augustus, aan die Distrik-kompetisie by Spandau Sekondêre Skool deelneem.
Graad 1:
- Logan Marais,
- Miley Burger,
- Emma Conradie en
- Lenay Goltz.
Graad 2:
- Cara van der Merwe,
- Hestri Pearson,
- Mynette Viljoen,
- Helgard van Wyk en
- Chelsea Hendricks
Graad 3:
- Wian Lötter,
- Kate-Lynn Kruger,
- Carlien Oosthuizen en
- Elne Viljoen.
Graad 4:
- Zenobia Homveld,
- Mikha Enslin,
- Mienke Janse van Rensburg en
- Alice du Toit.
Graad 5:
- Nicolene Bezuidenhout en
- Janine Coetzer.
Graad 6:
- Adriaan Blignaut,
- Freddie van der Mescht en
- Eline Fourie.
Graad 7:
- Zenke Enslin,
- Carien de Wet,
- Carli Kritzinger,
- Micheal Cronje en
- Elaine van Rensburg.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'