Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Jy kan nie Acaciastraat mis as jy in Kroonvale, Graaff-Reinet, se rigting ry nie.
Die straat met sy pragtige liggies is legendaries.
Die straat se liggies word al etlike jare aangeskakel gedurende die feestyd en moedig besoekers aan om deur die straat te stap en die liggies te geniet.
Lees die volledige berig in Donderdag se uitgawe van die Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'