GRAAFF-REINET NUUS - Verlede Donderdagoggend, 7 Maart, het Laer Volkskool se Landsdieners al die skoenmerke en potlood- en krytkrapmerke van die skool se mure afgewas.
Dit het by hulle 'n nuwe waardering vir 'n skoon skool wakker gemaak en hulle het belowe om dadelik die persone aan te spreek wat hul skuldig maak daaraan om onnodig die mure te bekrap.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'