GRAAFF-REINET NUUS - Baie geluk aan die volgende leerlinge wat as Media Prefek vir kwartaal 1 verkies is:
- Agter: Hugo Lambrechts (Hoofprefek)
- Middel: Lirie Beneke, Phebe van Jaarveld
- Voor: Jaqline Swemma, Johanna Erasmus, Kayla Loots, Thando Grootboom
Die bliblioteektye is soos volg:
- Maandag, Woensdag, Vrydag - 2de pouse
- Dinsdae en Donderdae - 13:30 - 15:00 (Die tye kan verander a.g.v. sportverpilgtinge).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'