GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool se leerder, Deidré Alberts, is onlangs in die o.13 B OP-hokkiespan opgeneem.
Sy neem hierdie vakansie van 25 tot 28 Junie, aan 'n toernooi wat in die Paarl aangebied word deel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’