Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Laer Volkskool bied vandag 'n Drie-hoekige-sportbyeenkoms (netbal en rugby) aan, waarby skole, Karel Theron van Middelburg, Nico Brummer en Voorbereidings Skool van Beaufort-Wes, deelneem.
Die Advertiser het met Laer Volkskool se hoof, Deon Joubert, gesels oor wat alles vandag op die skool se sportgronde gebeur.
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’