GRAAFF-REINET NUUS - Talle Graaff-Reinet en omliggende areas se graad 12-leerders het onlangs matriekafskeid gehou en elegansie en styl het geseëvier.
Ken jy iemand wat vanjaar matriekafskeid gehou het?
Stuur 'n hoë-kwaliteit foto van die spesiale geleentheid na paula@groupeditors.co.za.
Sluit ook die leerder/s se naam en skool in.
Kenan Jaftha en Augustine Jaftha was 'n prentjie van elegansie by Spandau Sekondêr se matriekafskeid. Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'