GRAAFF-REINET NUUS – Dinsdag, 27 Februarie, word Nasionale Melktertdag gevier.
Jy kan ook daaraan deelneem, deur bloot ‘n sny melktert te eet.
Die Edenhof Dienssentrum in Graaff-Reinet sal op dié dag heerlike melkterte verkoop.
Bestellings kan geplaas word by Martie Bekker (083 232 3657).
Verlekker jou volgende Dinsdag aan dié nostalgiese lekkerny van kaneel, skilferkors en botter.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'