GRAAFF-REINET NUUS - Vyf leerders van Hoër Volkskool het na afloop van die somersportseisoen gekwalifiseer vir 'n krultoekenning.
Van links is:
- Valentino Johannes (atletiek),
- Ben Lee Jooste (atletiek),
- Annelie Viljoen (atletiek),
- Marlien Crewe-Brown (swem)
- Aiden Thiart (atletiek).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'