GRAAFF-REINET NUUS - Dié jongklomp van Kroonvale Preprimêr het op Erfenisdag 'n besoek gebring aan die Kroonvale-biblioteek om hulle meer bewus te maak van die waarde van boeke,
Kroonvale Preprimêr se kleuters was op Erfenisdag heel gepas in tradisionele klere uitgevat.
Dié jongklomp van Kroonvale Preprimêr het op Erfenisdag 'n besoek gebring aan die Kroonvale-biblioteek om hulle meer bewus te maak van die waarde van boeke,
Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'