GRAAFF-REINET NUUS — Die Dr Beyers Naudé-munisipaliteit het diek kennis gegee dat daar eersdaags 'n onderbeking van die kragtoevoer tot sekere woonbuurte van Graaff-Reinet sal plaasvind.
Die onderbreking sal Kroonvale, Sunnyside, Mandela Park, Santaville en Selfbou beïnvloed.
Die elektrisiteitstoevoer tot dié gebiede sal afgesluit sal wees tussen 07:00 en 17:00 dié Sondag, 10 Desember, om dringende onderhoudswerk uit te voer.
Geen waarborg kan gegee word dat die kragtoevoer vir die hele tydperk afgesluit sal wees nie, en verbruikers moet dit beskou asof die krag die hele tyd voorsien word.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'