JANSENVILLE NUUS - Die Universiteit van die Vrystaat het onlangs tydens 'n toekenningsgeleentheid by Monté Bello sportmanne en -vroue vir hulle deelname vereer.
Lizandré Mulder, atleet vanaf Jansenville, het ook 'n toekenning ontvang vir haar bydrae in nasionale deelname.
'Ons bring jou die nuuste Jansenville, Karoo nuus'