GRAAFF-REINET NUUS - Aan die onderkant van Kerkstraat is 'n kleiner weergawe van die Paardekraal-monument.
Dié monument was in 1986 'n geskenk van die Krugersdorp-stadsraad aan Graaff-Reinet.
Die burgemeester van Krugersdorp, C Peyper, het dit oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'