Video
KAROO NUUS EN VIDEO - Dit was ’n ysige naweek op Dorsfontein buite Graaff-Reinet, waar selfs strome op die plaas gedeeltelik geys was.
“Die kinders het vet pret met ys gehad op die Wolfaardts se plaas,” vertel Helane Keyser.
Sy het ’n video gedeel waar Kian Keyser, ewe braaf, dié ys aanpak, maar nie 100 persent suksesvol was nie.
Kyk net hoe kostelik:
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'