GRAAFF-REINET NUUS - Kevin Oormeyer, 'n leerder van die Spandau Sekondêr het die Oos-Kaap o.15-rugbyspan in Johannesburg tydens die nasionale skole kampioenskappe van 11 tot 15 Junie verteenwoordig.
Hy het sewe drieë vir sy span gedruk.
Op die foto van links is David Williams, OP-speler Kevin Oormeyer en E Mackelina (skoolhoof).
Op die foto van links is David Williams, OP-speler Kevin Oormeyer en E Mackelina (skoolhoof).
'Ons bring jou die nuuste Graaff-Reinet, Karoo nuus'