GRAAFF-REINET NUUS - Hoër Volkskool-swemmer, Kate-Lynn Kruger, het verlede jaar Desember aan die Nelson Mandela Bay Championship-swemgala in Gqeberha deelgeneem.
Sy het oudergewoonte haar beste gegee, en baie goeie tye opgestel het.
Sy het ook vroeg vanjaar aan die A-ligagala, ook in Gqeberha, deelgeneem waar sy twee eerste plekke, ‘n tweede plek en ‘n derde plek in die onderskeie items behaal het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’