MIDDELBURG SPORTNUUS- Karel Theron se sportspanne het onlangs aan die interskole in Kirkwood deel-geneem.
Onstuimige weer en koue het die deelnemers nie gestuit nie; die netbal-, rugby-, en tennisspanne van Karel Theron keer terug met blink trofees.
Uistlae is as volg:
Netbal
- o.11 A verloor 7 - 8
- o.13 A wen 15 - 14
Tennis
- Eerstespan seuns wen 46 - 17
- Eerstespan dogters wen 37 - 26
Rugby
- o.11 A verloor 28 - 7
- o.13 A wen 50 - 6
Karel Theron se o.13-rugbyspan.
Karel Theron se o.13-netbalspan
'Ons bring jou die nuutste Middelburg, Karoo nuus'