KAROO NUUS - JJ van Schalkwyk, 'n leerder van Laer Volkskool, het op 25 Junie, gedurende die afgelope vakansie aan die PEA-gala in Gqeberha deelgeneem.
Hy het 'n brons-medaljes vir 100 m-rugslag, 50 m-borsslag en 50 m-vryslag tydens die gala verower.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’