Gallery
KAROO NUUS - Die stryd tussen Hoër Volkskool en Gill Kollege wat op 29 Julie plaasgevind het, het weereens gesorg vir 'n paar spanningsvolle oomblikke.
Die netbal was ongelukkig uitgestel omdat die netbalbane nat was van die vorige aand se reën en het dit op Maandag 31 Julie plaasgevind. Volkskool het net een wedstryd verloor.
FOTOGALERY: Hoër Volkskool vs Gill Kollege
Hokkie-uitslae
- Eerste span wen 5 - 0
- Tweede span wen 11 - 0
Rugby-uitslae
- Eerste span wen 20 - 5
- Tweede span wen 19 - 10
- o. 16 wen 19 - 0
- o. 15 wen 36 - 0
- o. 14 wen 36 - 14
Netbal-uitslae
- Eerste span verloor 12 - 27
- o. 14 A wen 19 - 15
- o. 14 B wen 17 - 12
- o. 16 A wen 14 - 5
- o. 16 B wen 20 - 11
Die skeidsregters het behoorlik bontgestaan, hier is Gill besig om die bal aan te gee na 'n spanmaat. Foto's: Sonia Wahl
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’