KAROO NUUS - Jaarliks word Wapenstilstandsdag op 11 November gevier en pronk papawerblommetjies op lapelle wêreldwyd.
Die St. James Anglikaanse Kerk het vanjaar hul gedenkdiens op Sondag 12 November aangebied waar die lewens van soldate wat gedurende die Eerste Wêreldoorlog hul lewens verloor het gedenk is met die gebruiklike kransleggings en Hoër Volkskool se hoofleiers, Xander Keyser en Jani Van der Merwe, het die skool met trots verteenwoordig en ‘n krans ter nagedagtenis gaan neerlê.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’