KAROO NUUS - Hoër Volkskool se leerlingraad vir die nuwe termyn bestaan uit gr. 8- tot gr. 11-leerders.
Almal is baie opgewonde om die leiers vir volgende kwartaal in hulle posisies te verwelkom.
Graad 9-leerders is van links: Cara Nel, Louwen Wolfaardt, Kian Keyser en Alice du Toit.
Graad 10-leerders is van links: Saré Viljoen, Josua du Toit, Chris de Wet, Louw Borcherds, Anna-May Hayes en Carla van Tonder.
Graad 11-dogters is van links: Jani van der Merwe, Temzynne Juries, Sanet Grobler, Zanri Groenewald en Anya Cornelius.
Graad 11-seuns is van links: Adriaan Blignaut, Xander Keyser, Jan-Theo van Tonder, Zak Wolfaardt en Juan Stannard.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’