KAROO NUUS - Graad 11-leerder, Xander Keyser, het sy fotografie talent by Del Arte-eisteddfod in Vereeniging, Gauteng, in die fotografie afdeling ten toon gestel.
Die beoordelaars was baie beïndruk met sy fyn oog en talent.
Die ses foto's wat ingeskryf was het die volgende uitslae behaal:
- Een A+ vir bo 80%
- Vier A++ vir bo 85%
- Pronkveer-toekenning vir prestasie bo 90%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’