GRAAFF-REINET NUUS - Die Camdeboo Hospice bied op Saterdagaand, 12 Februarie, om 19:00 by Botanies 'n Valentynsdans aan. Kaartjies R100 per persoon en sluit 'n burger en skyfies in. Daar is 'n kontantkroeg beskikbaar.
Kaartjies sal vir 'n gelukstrekking gebruik word dus moet gaste onthou om dit saam te bring.
Vir enige navrae bel Marina by 084 4461 6631.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'