GRAAFF-REINET NUUS - Die hoofleiers van Hoër Volkskool, Labré Oosthuizen en Llewellyn Crewe-Brown, het onlangs Herdenkingsdag, of te wel Remembrance Day, herdenk tydens 'n spesiale diens by die St. James kerk in Graaff-Reinet.
Hierdie geleentheid vind jaarliks plaas om die soldate te vereer wat tydens die Eerste Wêreldoorlog hul lewens verloor het.
Oosthuizen en Crewe-Brown het 'n pragtige krans namens die skool ter ere van dié soldate gelê.
Oosthuizen en Crewe-Brown het 'n pragtige krans namens die skool ter ere van dié soldate gelê.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'