KAROO NUUS - Die skoolbeheerliggaam (SBL) en ouers van Hoërskool Jansenville het vanoggend 07:30, die skool se deure gesluit.
Volgens Jerome Arries, ondervoorsitter van die SBL, sal die skool gesluit bly totdat hulle 'n skriftelike onderneming rakende die tekort aan onderwysers vanaf die Departement van Onderwys ontvang.
Foto's: Chriszanne Janse van Vuuren
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'