GRAAFF-REINET NUUS – Die NG Grootkerk hou die eerskomende Sondagaand, 27 Augustus, ‘n loffees.
Die gemeenskap van Graaff-Reinet word genooi om te kom saamsing tot eer van die Here.
Die geleentheid sal afskop om 18:00 afskop en sal tot ongevaar 19:00 duur.
Toegang tot die loffees is gratis!
Koffie en tee sal na afloop van die loffees bedien word.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Klein Karoo nuus'