Update
KAROO NUUS - Herstelwerk wat die afgelope twee dae, 15 tot 16 Julie, aan die Nqwebadam se hoofpomp gedoen is, word vandag 17 Julie hervat nadat daar ‘n elektriese probleem ontstaan het.
Die hoofpomp sal onbeperk af wees todat die probleem opgelos is en dit sal die gewone toevoer van water negatief geaffekteer.
Die volgende areas sal geaffekteer word, Umasizakhe, Horseshoe, Kroonvale, Spandauville, Bergendal Adendorp, Santa Ville, Wolwas en Asherville
Vorige artikel: Dringende Kennisgewing
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’