Video
CRADOCK NUUS EN VIDEO - Die Verenigde Raad van Leerders by Cradock Hoërskool het vandag Herinneringsdag gevier met een minuut stilte, 'n kranslegging by die memoriumplaak en 'n vlaghysing seremonie.
Oudsoldate wat ook oudleerders van Cradock Hoërskool is, was verteenwoordig.
VIDEO - Teresa Opperman:
Mnr Dirk Cronjé, Skoolhoof, lewer 'n huldeblyk.
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'