HOFMEYR NUUS EN VIDEO - ñ Hewige donderbui wat met hael gepaard gegaan het, het sopas oor die grootste gedeelte van Hofmeyrdistrik en ook oor die dorp uitgesak.
ñ Versoek gaan uit dat voertuie sover moontlik alle grondpadroetes vermy.
VERSKAFDE VIDEO - Video deur Hannatjie Philps geneem.
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'