GRAAFF-REINET NUUS - Gr. 3-leerders van Graaff-Reinet Primêr het deelgeneem aan ‘n inkleurkompetisie terwyl gr. 4- tot 7-leerders ‘n gedig of skildery moes maak.
Junaid Jacobs (gr. 3) het die inkleurkompetisie gewen en Wilton Hendriks was die gr. 7-wenner.
Die skool het die kompetisie van stapel gestuur om leerders bewus te maak van die betekenis van publieke vakansiedae en die land se ryk geskiedenis.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'